Saam Sal Ons Hierdeur Kom - James Barry de Jager - Livros - Milulah - 9781838395810 - 29 de março de 2021
Caso a capa e o título não sejam correspondentes, considere o título como correto

Saam Sal Ons Hierdeur Kom

James Barry de Jager

Presentes de Natal podem ser trocados até 31 de janeiro
Adicione à sua lista de desejos do iMusic

Saam Sal Ons Hierdeur Kom

Geen alledaagse gesin sal ooit die kinderleukemie nagmerrie wil deurmaak nie. Die Olifantgesin ontdek egter dat hulle toe nie sommer 'n gewone gesin is nie. Hierdie is ook nie 'n gewone kinderverhaal nie. Hierdie is die Olifantgesin se verhaal van dapperheid, veggees, gesinsbande en vaste geloof. Die verhaal begin op 'n somersdag op die speelterrein van die Savanna Akademie, diep in die Afrikabos. Luwan word siek en meneer en mevrou Olifant neem hom na die Horingbekvoëlhospitaal waar Dokter Flamink die slegte nuus aan die ouers oordra. Skielik moet Luwan se sesjarige boetie en tweejarige sussie vining grootword en hulle plekkie in die huisgesin aanpas. Die gesin trek laer en ondersteun mekaar. Hulle is gelukkig nie alleen nie. Die ganse Savanna gemeenskap trek weer laer om die Olifantgesin. Hulle reik uit en ondersteun - vanaf die Vlakvark Rygeleentheid tot by meneer Olifant se kitaarstudente. Hierdie is die ware en tere verhaal van 'n uitsonderlike gesin wat saamstaan en kanker oorwin. Die skrywer beleef hoe ontwrigtend, uitmergelend en opbouend-dog-verskriklik die sibbe die siekte ervaar. In die verhaal deel die vader sy belewenis as pa, om sy gesin deur die stormwaters te stuur met hoop, gebede en geloofslig as vuurtoring.

Mídia Livros     Paperback Book   (Livro de capa flexível e brochura)
Lançado 29 de março de 2021
ISBN13 9781838395810
Editoras Milulah
Páginas 42
Dimensões 216 × 280 × 3 mm   ·   167 g
Idioma Afrikaans